Maak jou merk

Beplan jy om die 2012 Waterfees by te woon?
 
Tyd tot Waterfees 2012:
Moet dit nie mis nie!

Advertensies

Adverteer hier:
Stuur email aan info@waterfees.co.za

This site is also available in English at www.waterfestival.co.za
Waterfees: 5 tot 7 Oktober 2012 - Vanderkloof Dam
Tender vir akkomodasie
Waterfees 2012

Die Waterfeeskommitee nooi hiermee alle belangstellendes uit om te tender vir die aanbieding van akkomodasie tydens die Waterfees 4,5 & 6 Oktober 2012 by die Vanderkloof Vakansie Oord.

Alle inligting en dokumente wat benodig word kan gekry word deur hier te click. (Nuwe vorm bygevoeg: 3 April 2012)

Indien u enige vrae het kontak gerus vir Mari Cloete of Yolanda Potgieter by 053 207 0145 tydens kantoor ure.

Tender vir aktiwiteite
Waterfees 2012

Die Waterfeeskommitee nooi hiermee alle belangstellendes uit om te tender vir die aktiwiteite tydens die Waterfees 4,5 & 6 Oktober 2012 by die Vanderkloof Vakansie Oord.

Alle inligting en dokumente wat benodig word kan gekry word deur hier te click. (Nuwe vorm bygevoeg: 3 April 2012)

Indien u enige vrae het kontak gerus vir Mari Cloete of Yolanda Potgieter by 053 207 0145 tydens kantoor ure.

Tender vir sekuriteit
Waterfees 2012

Die Waterfeeskommitee nooi hiermee alle belangstellendes uit om te tender vir die sekuriteit gedurende die Waterfees 4,5 & 6 Oktober 2012 by die Vanderkloof Vakansie Oord.

Alle inligting en dokumente wat benodig word kan gekry word deur hier te click. (Nuwe vorm bygevoeg: 3 April 2012)

Indien u enige vrae het kontak gerus vir Mari Cloete of Yolanda Potgieter by 053 207 0145 tydens kantoor ure.

Tender vir vervoer
Waterfees 2012

Die Waterfeeskommitee nooi hiermee alle belangstellendes uit om te tender vir die aanbieding van vervoer tydens die Waterfees 4,5 & 6 Oktober 2012 by die Vanderkloof Vakansie Oord.

Alle inligting en dokumente wat benodig word kan gekry word deur hier te click. (Nuwe vorm bygevoeg: 3 April 2012)

Indien u enige vrae het kontak gerus vir Mari Cloete of Yolanda Potgieter by 053 207 0145 tydens kantoor ure.

Kontak die organiseerders

Indien jy enige vrae of versoeke het of op enige manier wil betrokke wees of 'n bydrae maak tot die Waterfees, kontak gerus die organiseerders op enige van die maniere wat u kan kry deur hier te click.

Lees Meer...
 
Datums aangekondig vir Waterfees 2012
Waterfees 2012

Die datums vir die 2012 Vanderkloofdam Waterfees is:

5 tot 7 Oktober 2012

Maak seker jy beplan niks anders vir die naweek nie. Hierdie jaar se Waterfees sal onvergeetlik wees!!

Tender vir spyseniering by BBP
Waterfees 2012

Die Waterfeeskommitee nooi hiermee alle belangstellendes uit om te tender vir die spyseniering tydens die Waterfees 4,5 & 6 Oktober 2012 by die Vanderkloof Vakansie Oord.

Alle inligting en dokumente wat benodig word kan gekry word deur hier te click. (Nuwe vorm bygevoeg: 1 Maart 2012)

Indien u enige vrae het kontak gerus vir Mari Cloete of Yolanda Potgieter by 053 207 0145 tydens kantoor ure.

Tender vir BBP Kroeg
Waterfees 2012

(Baie Belangrike Persone)

Die Waterfeeskommitee nooi hiermee alle belangstellendes uit om te tender vir die verkoop van drank tydens die Waterfees 4,5 & 6 Oktober 2012 by die Vanderkloof Vakansie Oord.

Alle inligting, voorwaardes, vereistes en meer besonderhede asook die tender dokumente wat benodig word kan gekry word deur hier te click (Nuwe vorm bygevoeg: 1 Maart 2012)

Vir meer inligting skakel gerus Mari Cloete of Yolanda Potgieter by 053 207 0145 tydens kantoor ure.

Last Updated on Thursday, 01 March 2012 08:50
 
Tender vir Hoofkroeg
Waterfees 2012

Die Waterfeeskommitee nooi hiermee alle belangstellendes uit om te tender vir die verkoop van drank tydens die Waterfees 5 & 6 Oktober 2012 by die Vanderkloof Vakansie Oord.

Alle inligting, voorwaardes, vereistes en meer besonderhede asook die tender dokumente wat benodig word kan gekry word deur hier te click. (Nuwe vorm bygevoeg: 1 Maart 2012)

Vir meer inligting skakel gerus Mari Cloete of Yolanda Potgieter by 053 207 0145 tydens kantoor ure.

Aansoekvorm vir stalletjies
Waterfees 2012

Reëlings is besig om vinnig aan die gang te kom in en om Vanderkloof en dit beloof om een van die grootste feeste te wees wat die area nog beleef het!

Indien u solank wil seker maak dat u 'n stalletjie by die Vanderkloof Waterfees 2012 kan hê, kan u die aansoek vorm hier aflaai en solank aansoek doen en u plek bespreek. (Nuwe vorm bygevoeg: 1 Maart 2012)

© 2012 Vanderkloofdam Waterfees | Hosted by www.vanderkloofdam.co.za